Home

Grimering vir jou Kom ontdek jou perfekte skakering en koop jou grimering direk by ons Koop MUD grimering hier Stylering deur Sunnét Britz
Vind jouself, jou lig en jou doel

Jy is prefek! God het jou geskep en Hy maak nie foute nie

Kom ek leer jou wat vir jou werk en wat nie. Alles waaroor jy skaam is of wat jy lelik vind.

Daar is soveel maniere om die fokus op dit wat mooi en reg is te plaas, dat niemand die res gaan raaksien nie.

Maak jouself ook ‘n prioriteit! Jy verdien dit. Hoop ons sien mekaar eendag!

Wees Lig

Ons wil jou laat spesiaal voel, dienste wat ons bied

Meer van ons dienste

MUD Grimering. Ons doen grimering werkswinkels vir groepe en individuele sessies. Ons doen grimering vir troues, funksies en die allerdaagse grimering wenke. Kontak ons gerus vir MUD grimering bestellings en bespreek jou afspraak by Wees Lig.

Wees Lig

Gelukkige Kliente

Wat ‘n heerlike ervaring. Professionele advies en diens deur Wees Lig. Sunnét se diens is van hoë kwaliteit en sy laat jou op jou gemak voel. Wees Lig word hoog aangeskryf, geniet dit!

~ Melissa

April 2022
instagram @stephanieking